Lock down uitdagings vir Ouers

  • Lock down uitdagings vir Ouers 1.1

    Mariska kyk tydens hierdie video na positiwiteit, nuwe dinge wat lock down kon lewer vir ons, en ook hoe jy jouself ook beter kon leer ken in hierdie tyd.

  • Lock down uitdagings vir Ouers 1.2

    Tydens hierdie video (1.2) kyk Mariska na “Wat doen ek as ouer reg of verkeerd?” en “Wat van my kinders?”. Daar is bekommernisse oor of ons ons kinders reg voor berei en of ons kinders reg sal wees vir die volgende grade. Ons is geneig om hard op ons self te wees, so in die nuwe fase & uitdagings bring Mariska vir ons goeie insigte tot hierdie.

  • Lock down uitdagings vir Ouers 1.3

    In ons derde video van ons reeks, kyk Mariska na uitdagings rondom terug gaan werk toe (wie kyk na my kind?), hoe hanteer ons "worrying" in hierdie tyd en om 'n uitkyk te kweek wat positief is ten spyte van al die negatiwiteit in ons omstandighede.

  • Lock down uitdagings vir Ouers 1.4

    Tydens hierdie video (1.4) kyk Mariska na: 1) Ekstrovert & Introverte persoonlikhede van ons kinders & hoe elke persoonlikheidsgroep lock down verskillend hanteer (het); 2) Wat kan ons by elke groep (ekstrovert of introvert) leer? 3) Dinge waarop ons uitmis as gevolg van lock down - verjaarsdae, geboortes, en ander geleenthede. 4) Hoe gaan die nuwe normaal lyk? Spesifiek in die skool en kinders wat op verskillende tye skool toe gaan. 5) As jy as ouer moet terug gaan werk toe en kinders moet nog by huis wees - hoe nou? Wie kyk na my kinders? Mariska bied besprekings oor elke punt en bring vir ons haar eie insigte tot hierdie asook ander kundiges se perspektiewe.

  • Lock down uitdagings vir Ouers 1.5
    No items in this section
  • Lock down uitdagings vir Ouers 1.6
    No items in this section
  • Lock down uitdagings vir Ouers 1.7
    No items in this section
  • Lock down uitdagings vir Ouers 1.8
    No items in this section
  • Lock down uitdagings vir Ouers 1.9
    No items in this section
This content is protected, please login and enroll course to view this content!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top